Explore South Africa, Afrikaans, and more!

21.2.: Medzinárodný deň boja proti kolonializmu - Výročie povstania bombajských námorníkov proti britskej koloniálnej nadvláde 18. – 23.  februára 1946 a výročie potlačenia demonštrácie v Káhire 21. februára 1946. Slávi sa z rozhodnutia konferencie mládeže krajín juhovýchodnej Ázie v roku 1948

This Day in History: Oct 11, 1899: Boer War begins in South Africa - It was a war of greed. An already rich and powerful nation wanted more and was willing to sacrifice anything to get it.

This Day in History: Oct Boer War begins in South Africa - It was a war of greed. An already rich and powerful nation wanted more and was willing to sacrifice anything to get it.

Winnie the Pooh Diaper Cake

Winnie The Pooh 4 Tier Diaper Cake

South Africa was home to the fierce Zulu nation.

1838 Painting of a Zulu attack on a Voortrekker camp, by Charles Bell - South African Art, Art Galleries in South Africa, South African Artists

Grietjie is die naam van die kanon wat by die Slag van Bloedrivier gebruik is. In Nederlandse spreekwoorde word die naam “Griet” gebruik om ‘n kwaai vrou te beskryf, byvoorbeeld: “Twee Grieten en eene Anne, kunnen den drommel uit de hel bannen” en “Daar twee Grieten in huis zijn, behoeft men geen bassenden (blaffende) hond.”  Dit is dus meer aanneemlik en te verstane waarom die Voortrekkers se rumoerige stuk swaargeskut die naam “Griet” gekry het ‘n raserige, kwaai vrou!

Dolosse is die beentjies van geslagte vee wat as 'speelgoed' deur voortrekker kinders gebruik is tydens die Groot Trek.  Hierdie tradisies het vir dekades na die trek steeds op Suid-Afrikaanse plase voortgeleef.

Blood River Directions The site is located 43 km from Dundee, 24 km from Nqutu and 73 km from Vryheid. This site is approached via a gravel road (De Jager's Drift) off the R33 between Vryheid and Dundee. The site is sign posted with Blood River, Ncome or Blood River eNcome signs.

Do this with the State where you met your spouse/significant other and a heart over the city/county.

Do this with the State you were born in and a heart over the city/county. Mine would be the state of California with a heart over Bellflower, Los Angeles

Veeboere het met hul tentwaens en kuddes beeste en skape op soek na nuwe wieveld al verder van Kaapstad weggetrek. As hulle lank genoeg op 'n sekere plek gebly het om te saai en oes, is eenvoudige skuilings soos kapstylhuise opgerig. In 'n sekere periode het geboutjies in hierdie styl wyd verspreid oor die huidige Wes- en Noord-Kaap en selfs die Oos-Vrystaat en Natal voorgekom. So vroeg as 500 n.C. was hierdie bouwyse al in Wes-Europa in gebruik.

Pinterest
Search